Deel

‘Ons is diep in die moeilikheid’ met krag, sê Solidariteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Connie Mulder, hoof van Solidariteit se navorsingsinstituut.  Foto: Argief
Connie Mulder, hoof van Solidariteit se navorsingsinstituut. Foto: Argief

Met 6 000 lede wat vir Eskom werk, is Solidariteit daarvan oortuig dat daar gekoördineerde sabotasie by die nutsmaatskappy aan die gang is, maar die kabinet het geen plan of wilskrag om dit te takel nie.

“Daar is snaakse goed aan die gang by Eskom se steenkoolkragstasies,” het Connie Mulder, hoof van Solidariteit se navorsingsinstituut, Donderdagaand op ’n seminaar van die Vryemarkstigting (FMF) gesê.

“Goed vat vlam wat nie veronderstel is om te brand nie. Opwekkingseenhede skop uit op een plek, terwyl dit terselfdertyd ook onverwags op ander plekke gebeur.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 132/3
Rand - Dollar
18.72
+0.7%
Rand - Pond
23.55
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.50
-0.1%
Palladium
1,304.28
-4.2%
Goud
1,961.09
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos