Deel

Op koers na 100 dae van beurtkrag – en dit word erger

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Teen Woensdag is daar al 94 dae aaneen beurtkrag toegepas. Foto: Pixabay
Teen Woensdag is daar al 94 dae aaneen beurtkrag toegepas. Foto: Pixabay

Ná 94 dae van aaneenlopende beurtkrag is daar net een week oor totdat dié rekord ’n rampspoedige vlak bereik: 100 agtereenvolgende dae van duisternis.

Sedert 31 Oktober 2022 was daar net ’n blaaskans van ’n paar uur van kragonderbrekings en in die afgelope 94 dae was daar nie ’n enkele dag waarop beurtkrag nié toegepas is nie. Selfs op Kersdag kon Eskom nie die ligte vir ’n volle dag aanhou nie.

In 2022 was daar 43% van die tyd beurtkrag, met ander woorde vir 3 757 uur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 87/3
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 111/6
Rand - Dollar
18.57
-0.3%
Rand - Pond
22.73
+0.0%
Rand - Euro
20.00
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.41
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
979.95
-0.4%
Palladium
1,401.72
-1.1%
Goud
1,962.70
-0.8%
Silwer
22.49
-0.3%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos