Petrol-flater was ’n wekroep om prys te hersien, sê AA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die prys van petrol alleen ontmoedig reis, selfs as Omikron dit nie doen nie. Foto: Getty Images
Die prys van petrol alleen ontmoedig reis, selfs as Omikron dit nie doen nie. Foto: Getty Images

Motoriste wat Woensdagoggend petrol ingegooi het, het 6c per liter te veel daarvoor betaal.

Die petrolprys het om middernag met 81c per liter duurder geword. Die verklaring dat dit eintlik 75c per liter moes wees, is eers om 11:00 – 11 uur later – uitgereik.

Dis dalk net 6c, maar as in ag geneem word dat gemiddeld 1,2 miljoen liter petrol per uur in Suid-Afrika verkoop word, kan dit tot R812 000 vir 11 uur beloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.28
-1.0%
Silwer
23.79
-0.1%
Palladium
2,367.68
+7.5%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos