Petrolprys: September bring nóg beter nuus as verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Daling van meer as R2 per liter brandstof word in September verwag.    Foto: Argief
’n Daling van meer as R2 per liter brandstof word in September verwag. Foto: Argief

Ná maande van rekordstygings lyk dit asof brandstofpryse in September weer soos in Augustus kan daal, en hierdie keer met ’n stewige bedrag van meer as R2 per liter.

Petrolpryse kan in September met meer as R2,33 per liter daal en diesel se groothandelpryse met meer as R2,25 op grond van die jongste syfers van die Sentrale Energiefonds (SEF), en mits huidige markfaktore stabiel bly.

Oliepryse daal in reaksie op stadiger ekonomiese groei wat internasionaal verwag word, asook namate die geopolitieke omgewing stabiliseer, meen Maarten Ackerman, beleggingstrateeg by Citadel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos