Petrolprys: So lyk Julie se verwagte syfers net ’n week voor sperdatum

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Petrol het vanjaar al met tot R3,95 per liter duurder geword en diesel met tot R5,16 per liter. Die skerpste stygings nóg vir diesel word in Julie verwag.
Petrol het vanjaar al met tot R3,95 per liter duurder geword en diesel met tot R5,16 per liter. Die skerpste stygings nóg vir diesel word in Julie verwag.

Volgende week dié tyd sal Suid-Afrikaners finaal weet hoeveel pyn hulle by die petrolpomp kan verwag wanneer brandstofpryse vir Julie op Woensdag 6 Julie aangepas word.

Met net ’n week oor is die vooruitsig steeds – soos dit nou al vier weke lank is – dat petrol én diesel met tussen R2 en R3 per liter duurder gaan word, wat ’n liter brandstof op net-net onder R27 per liter te staan sal bring.

Die styging in die petrolprys lyk nou asof dit effens (10c of 11c per liter) minder gaan wees danksy ’n daling in die olieprys die afgelope week.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.78
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.14
-0.2%
Silwer
20.31
-1.4%
Palladium
2,289.00
+1.5%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos