Private kragnetwerke moontlik danksy nuwe wet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anglo American se Mogalakwena-platinummyn in Limpopo het verlede jaar ’n ooreenkoms met Pele Green Energy en EDF Renewables SA gesluit om ’n sonkragaanleg van 100 MW te bou om aan hom krag te verskaf. Foto: Anglo American
Anglo American se Mogalakwena-platinummyn in Limpopo het verlede jaar ’n ooreenkoms met Pele Green Energy en EDF Renewables SA gesluit om ’n sonkragaanleg van 100 MW te bou om aan hom krag te verskaf. Foto: Anglo American

Nuwe wetgewing oor elektrisiteitsverskaffing laat die deur oop dat die transmissie van krag wat deur Eskom se transmissie-afdeling gedoen word, mettertyd geprivatiseer kan word.

Eskom se transmissie-afdeling, wat reeds as ’n onafhanklike filiaal ontbondel is as deel van Eskom se verdeling in drie, kry ingevolge die wysigingswetsontwerp oor elektrisiteitsregulering die taak om vir ’n maksimum van vyf jaar die stelseloperateur van die nasionale kragnetwerk te word.

Alexandra Cluver, vennoot van die regsfirma Allen & Overy, verduidelik die wetsontwerp impliseer dus dat private deelnemers ná die aanvanklike vyf jaar dalk ook die geleentheid sal kan kry om dié taak te kan onderneem. Meer duidelikheid is egter nog nodig oor hoe dit in die praktyk kan werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 0/0
Rand - Dollar
16.24
+0.1%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.69
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,796.06
+0.4%
Silwer
20.51
+1.0%
Palladium
2,267.50
-1.0%
Platinum
955.00
-0.6%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,106
-0.8%
Alle aandele
70,829
-0.6%
Hulpbronne 10
64,191
-2.5%
Industriële 25
86,701
-0.4%
Finansiële 15
16,072
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos