Proses vir ekstra 20 jaar van Koeberg op dreef

akkreditasie
Een van die nuwe stoomketels van 380 ton elk wat by Koeberg geïnstalleer moet word. Die foto is geneem toe dit vroeër van die Kaapse hawe na Koeberg vervoer is. Foto: Eskom
Een van die nuwe stoomketels van 380 ton elk wat by Koeberg geïnstalleer moet word. Die foto is geneem toe dit vroeër van die Kaapse hawe na Koeberg vervoer is. Foto: Eskom

Die Nasionale Kernreguleerder (NKR) het in Januarie vanjaar al Eskom se aansoek ontvang om sy lisensie vir die bedryf van die Koeberg-kernkragstasie vir nog 20 jaar te verleng.

Dít het Gino Moonsamy, woordvoerder van die NKR, bevestig.

Maar die proses om die aansoek te verwerk is ’n redelik uitgerekte proses soos wat dit met bykans alles in die kernkragbedryf is. Eskom se huidige bedryfslisensie vir Koeberg verstryk in Julie 2024 – oor net minder as drie jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 0/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.6%
Rand - Euro
16.68
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,794.40
+0.3%
Silwer
20.49
+0.9%
Palladium
2,265.50
-1.1%
Platinum
954.24
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,059
-0.9%
Alle aandele
70,799
-0.7%
Hulpbronne 10
64,129
-2.6%
Industriële 25
86,687
-0.4%
Finansiële 15
16,065
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos