Reg vir petrol wat R3 per liter méér kos?

akkreditasie
Ekonome hoop die laer brandstofheffing word in Junie volgehou, anders is skerp stygings in brandstofpryse verbruikers se voorland.
Ekonome hoop die laer brandstofheffing word in Junie volgehou, anders is skerp stygings in brandstofpryse verbruikers se voorland.

Die nagmerrie-vooruitsig van rekordhoë brandstofpryse spook opnuut by Suid-Afrikaners, met petrol se prys wat in Junie met tot R3 per liter kan opskiet.

Dis omdat die regering se tydelike verligting aan motoriste, wat in April en Mei R1,50 per liter minder betaal het as wat hulle moes, in Junie tot ’n einde kom. Die algemene brandstofheffing, een van die elemente wat die plaaslike brandstofprys by die petrolpomp bepaal, is vir twee maande met dié bedrag verlaag.

Behalwe dié R1,50 per liter wys data van die Sentrale Energiefonds op ’n huidige onderverhaling op brandstof wat neerkom op ’n verdere styging van sowat R1,56 per liter in Junie. Dit is wel nog vroeg in die maand en die prys vir Junie word eers later bepaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.78
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.18
+0.0%
Silwer
21.64
+0.1%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
964.00
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,268
+0.4%
Alle aandele
69,956
+0.4%
Hulpbronne 10
72,821
+0.0%
Industriële 25
78,118
+0.4%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos