Eskom se bestuur en direksie het Dinsdag ’n voorlegging aan die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge gedoen. Baie van die inligting herhaal wat die naweek bekend gemaak is, maar dit het later interessanter geword toe politici die kans kry om vrae te vra.
OORSIG | Bedrog met steenkool ’n enorme probleem by Eskom
