SA een van net enkeles wat nog nuwe steenkoolkrag beplan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Steenkoolkragstasie in die Chinese outonome gebied Binne-Mongolië. Foto: Reuters
’n Steenkoolkragstasie in die Chinese outonome gebied Binne-Mongolië. Foto: Reuters

Suid-Afrika word gelys as een van net vyf Afrikalande wat nog nuwe steenkoolkragstasies beplan.

Suid-Afrika, Botswana, Malawi, Mosambiek en Zimbabwe is die enigste Afrikalande met projekte waarvoor hulle geld van China soek om steenkoolkragstasies te bou, volgens ’n nuwe ontleding van die internasionale energiedinkskrum Ember.

Maar hul steenkoolprojekte word almal nou deur ’n onsekere toekoms in die gesig gestaar nadat China onlangs aangekondig het hy gaan nie meer enige steenkoolprojekte buite sy grense ondersteun nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,774.96
+0.6%
Silwer
23.49
+1.3%
Palladium
2,036.35
+0.8%
Platinum
1,052.00
+1.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos