SA sit op helium-skatkis

akkreditasie
Renergen se perseel naby Virgina en Welkom in die Vrystaat waar hy aardgas en helium wil ontgin. Hy het ook eksplorasieregte vir ’n gebied naby Evander in Mpumalanga.  Foto: Renergen
Renergen se perseel naby Virgina en Welkom in die Vrystaat waar hy aardgas en helium wil ontgin. Hy het ook eksplorasieregte vir ’n gebied naby Evander in Mpumalanga. Foto: Renergen

Suid-Afrika, en spesifiek die energiemaatskappy Renergen, kan die vyfde grootste heliumreserwes in die wêreld hê as ontledings van Renergen se gasprojek by Virginia in die Vrystaat korrek is.

Renergen, wat op die JSE asook die Australiese aandelebeurs genoteer is, het Woensdag in ’n kwartaalverslag aangedui die ontledings van die Universiteit van Edinburg in Skotland dui op meer as 100 miljard kubieke voet heliumgas, wat ná Amerika, Katar, Algerië en Rusland op die grootste heliumreserwes tans in die wêreld dui.

Boonop wys die studies dat die konsentrasie van die gas aansienlik hoër is as Rusland s’n, wat die ontginning daarvan veel meer doeltreffend sal maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,798.56
+0.3%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,791.66
+2.3%
Platinum
971.00
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,761
+0.6%
Alle aandele
69,106
+0.7%
Hulpbronne 10
64,383
+0.5%
Industriële 25
92,779
-0.1%
Finansiële 15
13,375
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos