Saak oor kragskepe eers einde November in hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kragskepe is die hoeksteen van die regering se plan om tot 2 000 MW se noodkrag binne die volgende 18 maande op te wek. Foto: Karpowership
Kragskepe is die hoeksteen van die regering se plan om tot 2 000 MW se noodkrag binne die volgende 18 maande op te wek. Foto: Karpowership

DNG Energy, ’n onsuksesvolle bieër in die regering se noodkragprogram, het geslaag in sy versoek dat die hofsaak oor sy bewerings van korrupsie teen Karpowership tot 30 November uitgestel word.

Karpowership is die Turkse maatskappy wat suksesvol was met die tender vir drie projekte waarin hy skepe met kragopwekkers daarop in die hawens van Saldanha, Richardsbaai en Ngqura wil vasmeer.

DNG het ’n hofaansoek aanhangig gemaak dat Karpowership gediskwalifiseer word en DNG self aangestel word. DNG voer aan Karpowership is onregmatig bevoordeel en het die tender onder ongerymde omstandighede gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos