Shell vind glo olie en gas aan Namibiese kus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Foto van een van Shell se olieplatforms in die Golf van Mexiko. Shell het onlangs tekens van olie en gas in ’n diepsee-eksplorasieboorgat aan die kus van Namibië gevind. Foto ter illustrasie. Foto: Shell
’n Foto van een van Shell se olieplatforms in die Golf van Mexiko. Shell het onlangs tekens van olie en gas in ’n diepsee-eksplorasieboorgat aan die kus van Namibië gevind. Foto ter illustrasie. Foto: Shell

’n Ontdekking van wesenlike olie- en gasreserwes is glo in die diepsee aan die Namibiese kus gedoen.

Ingeligte bronne het aan Reuters gesê die ontdekking was in die oliereus Shell se Graff-1-boorgat.

Die Namibiese regering sal glo volgende week ’n mediakonferensie hou, terwyl Shell, wat in Desember met die boorwerk begin het, nog geen woord hieroor gerep het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.06
-0.9%
Rand - Pond
19.83
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,821.57
+0.4%
Silwer
21.47
-0.8%
Palladium
1,997.50
-2.9%
Platinum
939.50
-1.7%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos