Motoriste gaan van middernag af 59c per liter méér vir petrol van alle grade betaal.
Die groothandelprys van diesel daal met R1,57 per liter vir diesel met 0,05% swael en met R1,52 per liter vir diesel met 0,005% swael.
Gas word 95c per kilogram duurder, maar paraffien word 76c per liter goedkoper.