Deel

Solidariteit waarsku oor 500 poste vir wit mense by Eskom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Foto: Nico Gous
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Foto: Nico Gous

Eskom se jongste plan vir gelyke indiensneming (regstellendeaksieplan) impliseer dat 500 wit mans by Eskom hul werk gaan verloor.

Só interpreteer die vakbond Solidariteit die jongste indiensnemingsplan by Eskom wat van vanjaar tot 2025 moet geld, soos blyk uit kommentaar van dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.

“Terwyl die land onder beurtkrag steier, wil Eskom teen 2025 van nog 500 wit mans ontslae raak wat hoofsaaklik vir instandhoudingswerk verantwoordelik is,” skryf Hermann in sy jongste Facebook-plasing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.08
+1.2%
Rand - Pond
22.26
+0.8%
Rand - Euro
19.69
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
987.14
+0.2%
Palladium
1,436.81
-0.4%
Goud
1,993.18
+1.2%
Silwer
23.15
+0.8%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos