Staal jou: Eskom wil kragtariewe só verander

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom. Foto: Deaan Vivier
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom. Foto: Deaan Vivier

Die onmiddellike impak van ’n nuwe tariefstruktuur wat Eskom voorstel, is dat sommige mense meer, maar ander minder vir hul elektrisiteit gaan betaal.

Dit sal afhang van hoe hulle deur die nuwe struktuur geraak word en op watter tye van die dag hulle die meeste krag verbruik, verduidelik Monde Bala, groephoof vir verspreiding by Eskom.

Dit blyk egter dat Eskom sy huishoudelike kliënte wat hul eie kragopwekking installeer, wil dwing om ’n stewige bedrag per maand te betaal om aan sy netwerk gekoppel te wees, al koop hulle geen krag van Eskom aan nie. Hulle moet boonop betaal vir die slimkragmeter wat nodig is om te meet watter tyd van die dag hulle meer of minder krag verbruik. Dit is in sy voorstel vir ’n nuwe Homeflex-tarief wat verpligtend sal wees vir mense met hul eie kragopwekkingstelsels. Die tarief is vrywillig vir ander kliënte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 117/1
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.19
-0.1%
Rand - Euro
17.68
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,662.86
+0.1%
Silwer
19.31
+1.5%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,358
-0.1%
Alle aandele
63,715
-0.0%
Hulpbronne 10
60,347
+0.2%
Industriële 25
77,165
-0.3%
Finansiële 15
13,821
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos