Staal jou maar vir groot kans op beurtkrag in 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die eerste van ses nuwe stoomketels vir Koeberg. Die stoomketels weeg sowat 380 ton elk.  Foto: Eskom
Die eerste van ses nuwe stoomketels vir Koeberg. Die stoomketels weeg sowat 380 ton elk. Foto: Eskom

Suid-Afrikaners kan hulle maar staal vir beurtkrag vanjaar.

Dit is grootliks omdat die Koeberg-kragstasie naby Kaapstad vir bykans die hele jaar net die helfte van sy krag sal kan lewer.

Koeberg is een van die betroubaarste kragstasies in Eskom se stal, en daarom sal die kans op beurtkrag groot bly, het André de Ruyter, uitvoerende hoof, Donderdag in ’n aanbieding oor die stand van Eskom se kragnetwerk gewaarsku.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos