Staat wil sukkelende gasinvoerder oorneem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die gastenks wat Avedia Energy geïnstalleer het toe hy destyds sy VPG-tenkplaas by Saldanha ingerig het.
Een van die gastenks wat Avedia Energy geïnstalleer het toe hy destyds sy VPG-tenkplaas by Saldanha ingerig het.

Die staatsbeheerde Strategiese Brandstoffonds (SFF) wil Avedia Energy oorneem, ’n verspreider van vloeibare petroleumgas (VPG) wat tans in sakeredding is.

Maar Sunrise Energy, wat ’n VPG-invoer-eindpunt by Saldanha bedryf, maak beswaar teen die SFF se planne om Avedia oor te neem omdat hy meen dit sal ’n dominerende speler skep wat sy eie bedrywighede kan ondermyn.

Die Mededingingstribunaal het Donderdag met ’n sitting begin waarin die voorgestelde oorname bespreek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos