Tender: Eskom-kragstasie wil sy 365 karre tot 2 keer per dag laat was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se Hendrina-kragstasie in Mpumalanga.
Eskom se Hendrina-kragstasie in Mpumalanga.

’n Nuwe tender van Eskom se beleërde Hendrina-steenkoolkragstasie wil slegs ’n maatskappy in swart besit kontrakteer om sy 365 voertuie tot twee keer per dag te was.

Die nuwe tenderdokument is onlangs op die regering se sentrale digitale tenderportaal gelaai – ’n portaal wat deur pres. Cyril Ramaphosa voorgestel is om deursigtigheid met tenders te bewerkstellig, veral ná deurlopende korrupsie met tenders vir persoonlike beskermende toerusting (PBT) gedurende die Covid-19-inperking.

Die Hendrina-kragstasie is aan flarde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos