Verhogings kos Eskom R1 miljard – en hy gaan sukkel om dit te betaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom.
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom.

Die ooreenkoms oor ’n salarisverhoging wat Eskom Dinsdag met vakbonde onderteken het, gaan hom R1 miljard oor die volgende jaar kos.

Eskom sê die ooreenkoms bring die “skadelike, ontwrigtende en duur” arbeidsdispuut tot ’n einde en baan die weg vir die terugkeer werk toe van alle werknemers.

Alle Eskom-werknemers wat deur die sentrale bedingingsraad verteenwoordig word, kry ’n verhoging van 7% vir die jaar van 1 Julie af. Die behuisingstoelae word met R400 per maand verhoog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10 & 102/6
South Africa 326/10
Rand - Dollar
16.99
-0.7%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,751.95
-0.4%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,123.50
-1.6%
Platinum
898.50
-1.7%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
63,140
-1.6%
Alle aandele
69,897
-1.6%
Hulpbronne 10
62,117
-2.8%
Industriële 25
86,380
-0.6%
Finansiële 15
15,779
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos