Vulstasies sal nuwe baadjie moet aantrek om te oorleef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hoewel elektriese voertuie selfs oor vyf jaar nog nie die motormark gaan oorheers nie, is dit op pad, en vulstasie-eienaars moet solank beplan en aanpas. Foto: NACS
Hoewel elektriese voertuie selfs oor vyf jaar nog nie die motormark gaan oorheers nie, is dit op pad, en vulstasie-eienaars moet solank beplan en aanpas. Foto: NACS

Jong mense wat nie meer belangstel om met hul eie motors rond te ry nie, diegene wat eerder tuisbly, of selfs weens omgewingsredes te skaam is om die kar vir die langpad uit te trek.

Dít is van die tendense wat vulstasies dwing om nuwe inkomstestrome en sakemodelle te ontwikkel, sê Mark Wohltmann, direkteur van NACS Europe, ’n organisasie wat vulstasies en geriefswinkels in Europa verteenwoordig.

Hy het op die jaarkonferensie van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging (FRA) in Johannesburg gesê jong mense deel eerder motors, nuwe motors gebruik minder brandstof, en elektriese motors is op pad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 92/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 161/5
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos