‘Wag tot Oktober’: Tesourie trek skouers op oor brandstofpryse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit raak al hoe moeiliker om brandstof te bekostig. Foto: Pixabay
Dit raak al hoe moeiliker om brandstof te bekostig. Foto: Pixabay

Die petrolblikkie word net verder in die pad afgeskop.

Gesprekke duur voort oor “moontlike opsies” om die verlore inkomste weens die laer brandstofheffing te verhaal, het dr. David Masondo, adjunkminister van finansies, Woensdag in die parlement gesê.

Parlementslede het hom uitgevra oor die invloed van die tesourie se ingryping in die brandstofheffing Dinsdagaand. Die tesourie moet R4,5 miljard uitkrap om die verlaging van die heffing met R1,50 per liter in Junie en met 75c in Julie te finansier. In April en Mei is die verlaging van R1,50 per liter met die verkoop van strategiese brandstofvoorraad gefinansier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.38
+0.4%
Rand - Pond
19.82
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,776.30
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,154.90
+0.1%
Platinum
938.61
+0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos