Was daar al ooit nie krag oor Kerstyd nie?

akkreditasie
Die beurtkrag wat die land tans beleef, is baie ligter as die fase 6-beurtkrag kort voor die feestyd verlede jaar, toe selfs fase 8 as ’n moontlikheid geopper is.
Die beurtkrag wat die land tans beleef, is baie ligter as die fase 6-beurtkrag kort voor die feestyd verlede jaar, toe selfs fase 8 as ’n moontlikheid geopper is.

Teen dié tyd verlede jaar het Eskom al belowe die ligte sal aan wees op Kersdag, al was fase 6-beurtkrag toe reeds vir die eerste keer ingestel.

En daar was inderdaad geen beurtkrag op Kersdag nie.

Rapport het Sondag egter berig Suid-Afrikaners moet hulle daarop voorberei om nie net op Kers- en Nuwejaarsdag nie, maar vir minstens die eerste kwartaal van 2021 onder beurtkrag deur te loop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos