8 jaar stry hy al vir belastingbetalers se regte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Regter Bernard Ngoepe, wat oor ’n jaar aftree as Suid-Afrika se belastingombud. Hy beklee die posisie sedert 2013. Foto: Lucky Nxumalo
Regter Bernard Ngoepe, wat oor ’n jaar aftree as Suid-Afrika se belastingombud. Hy beklee die posisie sedert 2013. Foto: Lucky Nxumalo

Suid-Afrika se belastingombud het die afgelope paar jaar ingegryp in gevalle waar sowat R700 miljoen ter sprake is om belastingbetalers se regte te beskerm en billike behandeling deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) te verseker.

Sedert regter Bernard Ngoepe in 2013 as die land se eerste belastingombud aangestel is, is individue en sakeondernemings gehelp in geskille waar bedrae van tot R25 miljoen betrokke was.

In 2020-’21 het die SAID meer as R156 miljoen terugbetaal aan die toptien-belastingbetalers wat deur die ombud gehelp is. Die vorige jaar was dit R116 miljoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos