Charné van der Walt beantwoord lesersvrae oor aftreefondse (pensioenfondse en voorsorgfondse) en gepaardgaande groepvoordele.
Ek is 47 jaar oud, soek ’n ander werk en wil ’n deel van my voorsorgfonds onttrek, skuld delg en die res oordra na ’n voorsorg-bewaringsfonds wat as ’n noodfonds kan dien. Is dit beter om my motor af te betaal of die geld in my huisverband te betaal?