‘Aftree-fantasieë’: Hieroor moet mense wakker skrik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Onkunde of ongeërgdheid beteken baie mense loop die risiko van finansiële onsekerheid in hul aftrede. Foto: iStock
Onkunde of ongeërgdheid beteken baie mense loop die risiko van finansiële onsekerheid in hul aftrede. Foto: iStock

Daar is steeds werkende mense wat dink hulle gaan óf voor 50 jaar aftree óf nooit aftree nie; wat spaar vir aftrede nie as ’n prioriteit beskou nie; of wat dink hulle kan wegkom deur 10% van hul inkomste vir minder as 20 jaar lank vir aftrede te spaar.

Dis dié soort wanopvattings wat Chris Eddy, 10x Investments se beleggingshoof, beskryf as die “aftree-fantasieë” wat blyk uit dié batebestuursfirma se Retirement Reality Report vir 2021. Dit is die vierde jaar dat 10x dié navorsing uitreik gegrond op ’n peiling onder werkende Suid-Afrikaners.

As geheel beskou, is min dinge aan die verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 3
Arsenal 2
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos