Arbeidshof: Jy mág summier afgedank word as jy ‘te oud word’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
As jy ná aftreeouderdom nog hoop om aan te hou werk, het die arbeidshof dalk jou planne gepootjie.  Foto: Unsplash
As jy ná aftreeouderdom nog hoop om aan te hou werk, het die arbeidshof dalk jou planne gepootjie. Foto: Unsplash

Te midde van hemelhoë inflasie, lae opbrengste op beleggings en al hoe minder spaargeld wat oorbly, wil baie mense tot ná 65 bly werk. Maar dit is dalk nie meer ’n opsie nie.

Die arbeidshof in Johannesburg het onlangs bevind maatskappye is geregtig daarop om enigiemand wat ná aftreeouderdom nog in diens geneem word, summier af te dank as hul dienskontrak nie voor die tyd heronderhandel is nie.

Die regsfirma Werksmans skryf in ’n verklaring die hof het in die saak tussen Solidariteit, namens Gerhardus Viljoen Strydom en vyf ander, en die Staatsagentskap van Inligtingstegnologie (Sita) bevind maatskappye tree heeltemal binne hul regte op as hulle ’n werknemer afdank wat ouer as die aftreeouderdom geword het, ondanks enige geïmpliseerde verbintenis tot die idee dat hulle kan aanhou werk vir die maatskappy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.52
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,709.10
+0.6%
Silwer
20.96
+1.2%
Palladium
2,309.00
+3.8%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,835
+1.7%
Alle aandele
65,264
+1.6%
Hulpbronne 10
63,219
+2.6%
Industriële 25
78,505
+1.3%
Finansiële 15
14,015
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos