Groenskrif ‘moet binne 30 dae onttrek word, óf...’

akkreditasie
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling.   Foto: Felix Dlangamandla
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling. Foto: Felix Dlangamandla

Al is dit nog net ’n groenskrif, het die vakbond Solidariteit besluit om die regering te waarsku teen die voorgestelde Nasionale Fonds vir Maatskaplike Sekerheid (NFMS).

’n Groenskrif is die eerste beleidsdokument in die proses om wetgewing te ontwikkel. Dit kan langer as tien jaar duur om van ’n groenskrif na ’n wetsontwerp te vorder, soos met die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gebeur het.

Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling, het verlede Donderdag die groenskrif uitgereik waarin hervorming van die land se veiligheidsnet vir lae-inkomstegroepe voorsien word. Dit sluit in ’n staatsbeheerde pensioenfonds waartoe alle werkende Suid-Afrikaners sal moet bydra, asook ’n universele basiese-inkomstetoelaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 188/9
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,771.87
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,810.05
+1.4%
Platinum
945.50
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,704
+0.2%
Alle aandele
71,185
+0.2%
Hulpbronne 10
67,558
0.0%
Industriële 25
93,855
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos