Omstrede groenskrif ‘net tydelik onttrek’

akkreditasie
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling.
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling.

Opposisiepartye en burgerlike organisasies het Woensdag oor hul voete geval om erkenning op te eis vir die onttrekking van die groenskrif oor die sogenaamde nasionale pensioenfonds.

Dit het egter gou geblyk enige vreugde daaroor is voortydig.

Die departement van maatskaplike sekerheid het in ’n verklaring gesê die groenskrif word net tydelik onttrek om foute reg te stel met die uitreiking daarvan. Dit word nié, soos baie voorheen geëis het, net in die asblik gegooi nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 14/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.97
+0.1%
Rand - Euro
17.86
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,789.00
+0.3%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,854.01
+0.0%
Platinum
963.52
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,270
-0.4%
Alle aandele
72,686
-0.4%
Hulpbronne 10
69,343
-1.1%
Industriële 25
95,921
-0.1%
Finansiële 15
14,259
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos