Inflasie-monster vreet jou aftreegeld

akkreditasie
Inflasie gaan baie mense wat nou vir aftrede spaar, harde bene laat kou. Foto: iStock
Inflasie gaan baie mense wat nou vir aftrede spaar, harde bene laat kou. Foto: iStock

As inflasie vir die volgende 30 jaar op die huidige vlakke van sowat 6% bly, sal vandag se vaste aftree-inkomste van R10 000 per maand verminder tot net R1 741 per maand teen 2051.

Inflasie is steeds enige spaarder se grootste vyand omdat dit bestedingskrag wegkalwe, sê Old Mutual Investment Group (OMIG) MacroSolutions in ’n verslag oor beleggingslesse uit meer as 100 jaar se data wat die groep ontleed.

Johann Els, hoofekonoom van OMIG, skryf in die verslag as jou aftree-inkomste nie minstens in pas met die inflasiekoers groei nie, sal jou lewenstandaard noodgedwonge afneem of jou geld opraak. Selfs teen 3%-inflasie – die onderste punt van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se teikenband waarin hy inflasie wil anker – sal jou R10 000-inkomste oor 30 jaar net R4 120 per maand wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos