Is NFMS volhoubaar? Aftreebedryf twyfel

akkreditasie
Baie Suid-Afrikaners vrees dat die staat sy hande op hul aftreegeld gaan lê tot hul skade. Foto: Pixabay
Baie Suid-Afrikaners vrees dat die staat sy hande op hul aftreegeld gaan lê tot hul skade. Foto: Pixabay
pixabay

As die voorgestelde Nasionale Fonds vir Maatskaplike Sekerheid (NFMS) nie goed deurdink word nie, gaan dit ’n enorme las op die land se beursie wees, waarsku die finansiële bedryf.

Dr. Stephen Smith, senior beleidsadviseur en lid van die Vereniging vir Spaar en Beleggings (Asisa) se staande komitee oor maatskaplike sekerheid, sê daar word voorsien dat die NFMS ’n vastevoordelefonds gaan wees.

“Dit beteken ’n persentasie van vandag se bydraers se geld finansier mense wat reeds afgetree het. Die belange van toekomstige jong mense sal beskerm moet word teen wat deur ons aktuarisse gesien word as ’n sterk waarskynlikheid dat bydraes al hoe meer sal moet styg om die beloofde voordele te finansier.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.81
+0.8%
Silwer
22.50
+0.5%
Palladium
1,815.50
+1.7%
Platinum
935.97
-0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos