Maak seker jy weet hoe werk jou groepvoordele

akkreditasie
Maak seker jy weet hoe jou aftreefonds en groepvoordele werk. Foto: iStock
Maak seker jy weet hoe jou aftreefonds en groepvoordele werk. Foto: iStock

In hierdie tweede artikel in die reeks oor groepfondse bespreek ons die ooreenkomste en verskille tussen pensioen- en voorsorgfondse.

LEES OOK: Groepfonds ’n goedkoop opsie om voorsorg te tref

Jy is deel van ’n groepfonds as jy as werknemer ’n lid van ’n werkgewer se pensioen- of voorsorgfonds is. Dié fondse bied gewoonlik voordele soos doodsdekking en ’n spaarplan vir jou aftrede. By jou afsterwe sal die spaarplan bykomend tot ’n doodsdekking voordele uitbetaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.66
-0.1%
Rand - Pond
19.61
+0.1%
Rand - Euro
16.71
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,857.23
-0.5%
Silwer
21.90
-1.0%
Palladium
1,997.00
-0.6%
Platinum
947.00
-1.0%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
61,043
-0.2%
Alle aandele
67,559
-0.2%
Hulpbronne 10
73,964
-0.5%
Industriële 25
72,076
+0.4%
Finansiële 15
15,709
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos