‘Moenie nou uit vrees geld uit aftreefonds onttrek’

akkreditasie
Die NFMS gaan nie terugwerkend ’n impak op aftreegeld hê nie – wat mense reeds gespaar het, bly veilig. Foto: iStock
Die NFMS gaan nie terugwerkend ’n impak op aftreegeld hê nie – wat mense reeds gespaar het, bly veilig. Foto: iStock

Mense moenie oorreageer en hul geld uit aftreefondse onttrek oor die voorstelle in ’n besprekingsdokument oor ’n nasionale pensioenfonds nie.

Dumo Mbethe, uitvoerende hoof van Momentum Corporate, maan mense om nie uit vrees vir die dreigende verandering hul geld te onttrek nie.

Die departement van maatskaplike ontwikkeling het vandeesweek die besprekingsdokument (groenskrif) oor die Nasionale Fonds vir Maatskaplike Sekerheid (NFMS) uitgereik vir openbare kommentaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos