Nie ingeënt? Old Mutual gaan jou polis se premie verhoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Old Mutual het ook vandeesweek aangekondig sy personeel word verplig om in te ent.  Foto: Verskaf
Old Mutual het ook vandeesweek aangekondig sy personeel word verplig om in te ent. Foto: Verskaf

Nog ’n versekeraar het besluit om premies vir nuwe lewensversekeringspolisse te verhoog vir mense wat nie ingeënt is nie.

Old Mutual het Woensdag gesê hy gaan dit in ag neem of ’n nuwe kliënt ingeënt is wanneer die premies vir nuwe lewensversekering en begrafnispolisse bepaal word.

Discovery Life het einde Julie dieselfde aankondiging gedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 210/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 210/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos