Skynbedankings vir pensioengeld neem toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense in geldnood gaan tot despearte stappe oor om toegang te kry tot hul aftreegeld. Foto: Pixabay
Mense in geldnood gaan tot despearte stappe oor om toegang te kry tot hul aftreegeld. Foto: Pixabay
pixabay

Al hoe meer Suid-Afrikaners bedank tydelik uit hul poste om toegang te kry tot hul aftreegeld net om ’n paar maande later weer by dieselfde werkplek in diens geneem te word.

Nashalin Portrag, hoof van FundsAtWork, ’n sambreelfonds by Momentum Corporate, sê hulle sien die tendens in hul lidmaatskap-data.

“Iemand bedank, die (pensioen-)geld word uitbetaal en ’n paar maande later is dieselfde persoon weer ’n lid van die fonds,” sê Portrag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.0%
Rand - Euro
17.60
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,811.22
-0.1%
Silwer
23.41
-0.3%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.00
-0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos