Spaar vir aftrede soos vir ’n vakansie

akkreditasie
’n Luukse vakansie soos dié is nie iets wat die meeste mense uit hul agtersak kan betaal nie – hulle moet spaar en beplan daarvoor. Aftrede kan ook as ’n soort luukse bestemming beskou word en vereis dieselfde mate van beplanning en opofferings. Foto: Pixabay
’n Luukse vakansie soos dié is nie iets wat die meeste mense uit hul agtersak kan betaal nie – hulle moet spaar en beplan daarvoor. Aftrede kan ook as ’n soort luukse bestemming beskou word en vereis dieselfde mate van beplanning en opofferings. Foto: Pixabay

Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg. Maar wanneer die wil en die weg nie saamwerk nie, kan die reis ietwat anders as beplan uitdraai.

Aftreebeplanning is soos om te beplan vir ’n vakansie.

Min mense kan dit bekostig om jaarliks op ’n duur vakansie te gaan, baie moet eers spaar om hierdie voorreg te kan geniet en nog meer kan glad nie ’n vakansie bekostig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.76
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,859.53
+0.5%
Silwer
22.37
+1.6%
Palladium
2,036.00
+0.7%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,660
+1.0%
Alle aandele
70,234
+1.1%
Hulpbronne 10
77,185
+0.9%
Industriële 25
75,608
+0.6%
Finansiële 15
16,142
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos