Staat se verpligte aftreefonds kan R8 mjd. per jaar kos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling, wat in Augustus die omstrede groenskrif oor die beoogde verpligte aftreefonds uitgereik het.
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling, wat in Augustus die omstrede groenskrif oor die beoogde verpligte aftreefonds uitgereik het.

Die administrasiekoste van ’n verpligte aftreefonds vir alle werkendes in die land kan tot R8,4 miljard per jaar beloop.

Die nasionale tesourie en die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstebedryf (FSCA) het die verslag vandeesweek uitgereik, waarin gesê word die administrasiekoste van só fonds kan met 95% sekerheid tussen R1,9 miljard en R8,4 miljard per jaar beloop.

Die groenskrif of eerste beleidsdokument oor ’n Nasionale Fonds vir Maatskaplike Sekerheid (NSSF) het woedende reaksie ontlok toe dit in Augustus die lig gesien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.76
-0.8%
Silwer
23.75
-0.3%
Palladium
2,362.50
+7.3%
Platinum
1,049.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos