Amptenare mag nié aftreegeld vat – tesourie

akkreditasie
Andrew Davison van Old Mutual.
Andrew Davison van Old Mutual.

Lede van aftreefondse moenie nou hul pensioenfondse pla met versoeke om geld te onttrek nie, want dit is nie wettig nie tensy die lid aftree, bedank of afgelê is.

Só het die nasionale tesourie Woensdag beklemtoon in reaksie op talle medianavrae oor die regering se plan om mense in noodgevalle toe te laat om toegang tot hul aftreegeld te kry.

Maar enige oorweging van vroeë toegang tot aftreegeld sal ’n verandering in wetgewing en veranderings aan aftreefondse se reëls vereis. Die vroegste wat enige veranderings vir ’n nuwe meganisme vir aftreegeld-onttrekking ingestel sal wees, is volgende jaar, het die tesourie in ’n verklaring gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos