Staatspensioen ‘veel duurder as ramings’

akkreditasie
Die beplande staatspensioenfonds gaan baie duurder wees as wat die regering raam. Foto: iStock
Die beplande staatspensioenfonds gaan baie duurder wees as wat die regering raam. Foto: iStock

Die regering se beoogde staatsbeheerde nasionale pensioenfonds is nie volhoubaar nie en sal baie duurder wees om te bedryf as wat in ’n nuwe verslag geraam word, meen kenners.

Die Nasionale Fonds vir Maatskaplike Sekerheid (NFMS), waartoe alle werkende Suid-Afrikaners waarskynlik sal moet bydra, sal volgens vroeë ramings nagenoeg R1 215 miljard sterk wees, maar dís net ’n fraksie van die geld wat deur die fonds sal vloei, blyk uit die verslag.

Talle kenners het die afgelope week aan Rapport gesê dis die eerste keer dat hulle dié raming sien. Die verslag gee die bedrag as R533 miljard in 2006-randwaarde. Aangepas vir inflasie tot 2021 kom dit op R1 215 miljard neer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Manchester City 3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos