Tesourie oor aftreegeld: Vakbonde woedend

akkreditasie
Sizwe Pamla, nasionale woordvoerder van Cosatu.  Foto: Nellie Brand-Jonker
Sizwe Pamla, nasionale woordvoerder van Cosatu. Foto: Nellie Brand-Jonker
Nellie Brand-Jonker

Staatsdiensvakbonde is briesend omdat die nasionale tesourie ’n stokkie daarvoor wil steek dat lede van die staatsdienspensioenfonds (GEPF) vir noodgevalle voortydig van hul aftreegeld kan kry.

Staatsamptenare is net so negatief geraak deur die invloed van die Covid-19 pandemie as ander werknemers in die land, voer die Vereniging van Staatsamptenare (PSA) aan.

Dit kom nadat die tesourie gesê het daar word gewerk aan wysigings aan die Pensioenfondswet om dit vir mense moontlik te maak om in baie spesifieke noodomstandighede toegang tot ’n deel van hul aftreegeld te kry. Maar omdat die GEPF nie onder die Pensioenfondswet val nie, sal die beplande wysigings nie op GEPF-lede van toepassing wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 78/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,777.28
-0.3%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,742.78
-0.1%
Platinum
947.61
+1.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,698
-0.1%
Alle aandele
71,135
-0.1%
Hulpbronne 10
67,743
-0.2%
Industriële 25
93,840
-0.2%
Finansiële 15
13,907
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos