Wetsartikel oor wie aftreegeld erf ‘ongrondwetlik’

akkreditasie
Die interpretasie en toepassing van die Wet op Pensioenfondse is nie ’n maklike taak nie. Foto: iStock
Die interpretasie en toepassing van die Wet op Pensioenfondse is nie ’n maklike taak nie. Foto: iStock

Baie mense word die reg ontneem om te besluit wie hul aftreegeld erf weens ’n wetsartikel in die Wet op Pensioenfondse, het ’n studie van die Universiteit van Kaapstad (UK) bevind.

Die wetsartikel 37(c) doen dit deur die sterftevoordele te verwyder uit die boedel en dus uit testamentêre beheer. Die reg en verantwoordelikheid oor aan wie die sterftevoordele toegeken word, word aan die trustees van aftreefondse oorgedra, volgens Karin Lehmann, ’n dosent van die departement handelsreg aan die UK.

Lehmann beskryf dié wetsartikel in haar doktorale proefskrif as ongrondwetlik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 243/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+0.2%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,786.82
+0.1%
Silwer
22.41
-0.4%
Palladium
1,870.00
+0.9%
Platinum
965.50
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,210
-0.5%
Alle aandele
72,646
-0.4%
Hulpbronne 10
69,138
-1.4%
Industriële 25
96,047
+0.1%
Finansiële 15
14,225
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos