Ál meer mense maak staat op kredietkaarte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die uitstaande balans op kredietkaarte was in die tweede kwartaal vanjaar 10,6% hoër as ’n jaar gelede.
Die uitstaande balans op kredietkaarte was in die tweede kwartaal vanjaar 10,6% hoër as ’n jaar gelede.

Suid-Afrikaanse verbruikers is meer aangewese op hul kredietkaarte as ’n jaar gelede om hul huishoudelike begrotings te laat klop, vir likiditeit en om groot aankope te finansier, sê die kredietburo TransUnion.

Die uitstaande balans op kredietkaarte was in die tweede kwartaal vanjaar 10,6% hoër as ’n jaar gelede, blyk uit TransUnion se jongste verslag oor die mark vir verbruikerskrediet.

Carmen Williams, direkteur van navorsing en advies van TransUnion Suid-Afrika, sê in ’n verklaring Suid-Afrikaners wie se inkomste negatief geraak is, gebruik hul kredietkaarte meer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 100/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+0.5%
Rand - Pond
21.06
+0.3%
Rand - Euro
17.90
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,786.89
+0.7%
Silwer
22.93
+0.4%
Palladium
1,768.58
+1.5%
Platinum
957.06
+1.7%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,666
+0.9%
Alle aandele
71,057
+0.8%
Hulpbronne 10
68,130
+1.3%
Industriële 25
93,541
+0.5%
Finansiële 15
13,814
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos