B4SA: Hoekom word WVF-toelaag nie verleng?

akkreditasie
Baie besighede kan steeds nie sake doen onder vlak 1 van die staat van inperking nie.  Foto: Unsplash
Baie besighede kan steeds nie sake doen onder vlak 1 van die staat van inperking nie. Foto: Unsplash

Dit mag dalk vlak 1 van die staat van inperking wees, maar daar is steeds baie Suid-Afrikaners wat om dié rede nie kan werk nie.

Dit maak dus glad nie sin dat die regering nie bereid is om die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) se Covid-19-Ters-voordeel te verleng nie.

Business for South Africa (B4SA) het Sondag in ’n verklaring gesê dat die staat dié voordeel behoort te verleng vir so lank as wat die ramptoestand ook al gaan duur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.7%
Rand - Pond
19.73
+0.5%
Rand - Euro
16.74
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,860.83
+0.5%
Silwer
22.39
+1.7%
Palladium
2,043.50
+1.1%
Platinum
958.50
+0.8%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,630
+1.0%
Alle aandele
70,197
+1.0%
Hulpbronne 10
76,993
+0.7%
Industriële 25
75,625
+0.7%
Finansiële 15
16,159
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos