Belasting 2019: Als wat jy moet weet

akkreditasie
Dit is weer tyd om jou belastingopgawe in te dien. Foto: Unsplash
Dit is weer tyd om jou belastingopgawe in te dien. Foto: Unsplash

Die belastingseisoen is om die draai en dit is oudergewoonte weer tyd om jou skoenboks vol strokies nader te trek sodat jy jou opgawe betyds kan indien.

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moedig Suid-Afrikaners vanjaar opnuut aan om van sy digitale platforms gebruik te maak en opgawes elektronies in te dien.

Daar is twee digitale opsies vir belastingbetalers, eFiling en die SAID se app. Andersins kan daar ook na ’n SAID-kantoor gegaan word waar opgawes met die hand ingedien kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos