2021 was ’n goeie jaar vir kriptogeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die data-ontginningsproses wat bitcoin vir transaksies gebruik, verbruik meer energie as ’n land soos Argentinië. Foto: iStock
Die data-ontginningsproses wat bitcoin vir transaksies gebruik, verbruik meer energie as ’n land soos Argentinië. Foto: iStock

Die wêreld van kriptogeldeenhede het in 2021 – ondersteun deur ’n aantal hoëprofiel-instellings wat op veel groter skaal as voorheen in kripto belê het – groot hoogtes bereik.

Die beleggings was soveel dat kriptogeld ’n bateklas geword het wat nou duisende miljard dollar werd is.

Bitcoin en ethereum bly die twee grootste kriptogeldeenhede volgens markkapitalisasie, met bitcoin wat volgens die webwerf Time sy waarde in 2021 verdubbel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos