Deel

Dawie Klopper: Rekenmeesters, ingenieurs is ’n raadgewer se taaiste kliënte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dawie Klopper is ’n beleggingsekonoom en welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos.
Dawie Klopper is ’n beleggingsekonoom en welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos.

Wanneer ek vir kliënte terugvoering gee, is dit gewoonlik gemoedelike gesprekke, al het ons deur ’n moeilike tyd in beleggingsmarkte gekom.

Die gesprek gaan oor baie meer as net die formele waardasiedokumente voor ons, of die besluit oor wat in die volgende jaar moet gebeur, of wat die persoon wat voor my sit se inkomste in die volgende jaar gaan wees. Soms is die gesprekke moeiliker.

Ek sê gereeld vir mense my moeilikste terugvoeringgesprekke is met geoktrooieerde rekenmeesters (hulle kan al die berekenings terugwerkend doen) en ingenieurs (hulle bou modelle waarmee hulle jou konfronteer).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.32
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.2%
Rand - Euro
19.76
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
975.89
+0.8%
Palladium
1,414.08
+0.9%
Goud
1,958.14
-1.0%
Silwer
23.01
-1.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos