Deel

Dié 2 skelms maak of hulle vir batebestuurder BlackRock werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor waarsku die publiek gereeld teen bedrieglike skemas. Foto: Pixabay
Die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor waarsku die publiek gereeld teen bedrieglike skemas. Foto: Pixabay

Die Gedragsowerheid van die Finansiële Sektor (FSCA) waarsku die publiek om versigtig te wees vir ’n groep individue wat die aliasse James Norton en Mark Green gebruik en beweer dat hulle vir BlackRock Batebestuur werk.

Die FSCA het bevestiging gekry dat die gemagtigde finansiëlediensteverskaffer BlackRock Investment Management (met die FSP-nommer 43288), BlackRock Inc. of enige ander BlackRock-onderneming nie ’n verbintenis met sulke individue het nie.

Lede van die publiek word glo deur die twee gekontak en die geleentheid gebied om in BlackRock Capital Protected Fixed Income Multi-Sector Bond Fund te belê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.20
+0.7%
Palladium
1,413.68
+0.5%
Goud
1,963.08
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos