Deel

Goudprys hoogste in 6 maande met dollar wat verswak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Goudmynmaatskappye op die JSE se aandeelpryse het Woensdag weer gestyg met onderskeidelik meer as 2% nadat die prys van goud tot sy hoogste vlak in ses maande geklim het.  Foto: Bloomberg
Goudmynmaatskappye op die JSE se aandeelpryse het Woensdag weer gestyg met onderskeidelik meer as 2% nadat die prys van goud tot sy hoogste vlak in ses maande geklim het. Foto: Bloomberg

Die goudprys het sy lopie van die laaste paar dae Woensdag voortgesit en met nog 1,1% gestyg tot sy hoogste prys sedert middel Junie.

Dit volg nadat die dollar verswak het en omdat die verwagtinge vir minder aggressiewe rentekoersverhogings deur die Federale Reserweraad (Fed) van Amerika toeneem.

Die prys van goud het Woensdag gedurende die dag tot $1 862,32 per fynons gestyg. Dit is die hoogste sedert middel Junie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos