Hoe bang moet jy wees vir die KWB-monster?

akkreditasie
Vrees vir kapitaalwinsbelasting laat mense dom besluite oor hul bates neem. Foto: iStock
Vrees vir kapitaalwinsbelasting laat mense dom besluite oor hul bates neem. Foto: iStock

Die beginsel om belasting, wat die een of ander tyd betaalbaar raak, so lank moontlik uit te stel, is gegrond op die werklikheid dat daar ’n geleentheids-koste daaraan verbonde is om belasting nóú te betaal en die groei op daardie “verlore” be-legging in die toekoms prys te gee.

Wat egter in die praktyk gebeur, is dat die vrees vir die al groter wordende kapitaalwinsbrander, en die algemene renons wat ons daarin het om hierdie belasting aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens oor te betaal, veroorsaak dat gesonde besluitneming in die slag bly en beleggers besluite neem, of in baie gevalle nié neem nie, wat hul welvaartsplan saboteer.

Dié beginsel smokkel meestal met beleggers se kop wat betref portefeuljes met ’n hoë konsentrasie aandele of waar ’n persoon of trust baie ­­jare lank in ’n spesifieke effektetrust belê was sonder om ooit enige herbalansering te doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos