Hou maar by jou langtermynplan, al woel die markte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar heers groot kommer op die markte. Foto: iStock
Daar heers groot kommer op die markte. Foto: iStock

Talle beleggers is senuweeagtig oor die markte wat wipplank ry te midde van oorloë, stygende inflasie en hoër rentekoerse, duur brandstof en onsekerheid oor voedselvoorraad en -pryse oor die wêreld heen.

Old Mutual Investment Group (OMIG) MacroSolutions waarsku egter in sy Long-term Perspec­tives-verslag vir 2022 dit kan beleggers duur te staan kom as hulle in korttermyn-wisselvalligheid halsoorkop verkoop.

Die verslag, met data oor opbrengste en die vertoning van verskillende bateklasse oor meer as nege dekades, wys onstuimige tye is dikwels die slegste tyd om te verkoop omdat die beste tien dae op die JSE gewoonlik ná slegte nuus of in onstuimige tye volg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 107/4
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 20/1
India 188/7
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 1
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 2
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos